Wen R100 000 met jou aandelevernuf

Dond 27 Mei 2010, 10:25        (1) 0  Kommentaar     Stuur Artikel
Rapporteer Misbruik

 

Sake24 en Sanlam iTrade se Wat kan jý doen met ’n miljoen?-kompetisie skop 1 Junie af en die persoon wat einde September sy portefeulje die meeste laat groei het, sal met R100 000 spog.

 

Die kompetisie bied voornemende beleggers die kans om meer te leer oor hoe beleggings op die JSE werk, sonder enige risiko natuurlik. Elke deelnemer kry ’n fiktiewe R1 miljoen om mee op die JSE te woeker. Bestaande beleggers kan ook deelneem en hul aandelevernuf ten toon stel.

 

Deelnemers mag vanjaar net uit die top-100-maatskappye en indeksfondse soos die Satrix-instrumente belê.

 

Indien jy nog nie vir die kompetisie geregistreer het nie, maak gou. Kliek op Miljoen-kompetisie onder Spesiale Projekte op Sake2424.com se tuisblad. Die regsistrasieskakel is op  hierdie blad, asook die reëls  van die kompetisie.

Indien jy enige probleme met die registrasieproses ervaar, kontak Johan Vos van Sake24 by johan.vos@sake24.com of Werner Erasmus van Sanlam iTrade by wernere@spi.sanlam.com stuur.

 

Onderwerpe:  itrade   jse   r100 000   sake24  

Pos 
| Vorige Pos

Herlaai Kommentaar
Lewer kommentaar
Kliek hier om in te teken en kommentaar te lewer.
[Sluit venster]

Pos 'n antwoord

Gereedskap

Help!

Gebruikersprofiel

Johan

Geslag: Male Send Message Stuur Boodskap
Stad: JHB Add to Friends Voeg vriend by
Nasionaliteit: South Africa Block Blok gebruiker

Statistiek

Afrigator Rang

Bladlese: 239767
Kommentaar: 11
Beoordeling:
Kry statistiek oor jou blog en sien jou rang op 24.com en in die hele SA. Kliek hier om te aktiveer.

Skryf in vir die blog

Skryf in vir e-pos kennisgewings vanaf die blog

Skryf in vir RSS vanaf die blog

Nooi uit

Jy het 0 intekenaar(s)

Kentekens

(2)

Ondersteuners

Nicolaasmith nicolaasmith

(0)

Blog-rol

Onlangs Opgedateer

Konstante I... nicolaasmith Jamesen James-Brent Groensake Groensake
Melomaan Johan Newellogika... petrusp ertjiesbosman ertjiesbosma

Argief

janfebmaraprmayjun
julaugsepoctnovdec
janfebmaraprmayjun
julaugsepoctnovdec